fluit fluit

Kyk, kokkewiet

sien sien sien

Kyk en luister sag na my stem

blou is jou oe

blou soos die nag

en sag

fluit fluit kokkewiet

‘n wysie vrolik sag

sing ‘n wysie

stroop soet

kokkewiet, kyk kyk

jou storie is nou uit.

One Response to “fluit fluit”

  1. Mooi! Like dit net soos jou Dans poem!

Lewer kommentaar