Archive for Dullstroom

dullstroom

Posted in peanut en gogga se dinge with tags , , on September 18, 2009 by semisoet

Die naweek in Dullstroom

ek en my jy.

Visvang in bikini en

bikini in die reen

en jy wat sit en sulk in die kamer alleen

Die naweek in Dullstroom

ek en my jy

ons eet en ons lag en ons drink

Rose heelaand lank

en die tv is stukkend ons maak ons eie klanke

van liefde en soene en lag

note van vryheid van jonkwees en drank.

Jy lag en jy se ek is jou hand se bout

en my hand- het klaar ‘n bout. Ha!

Die naweek in Dullstroom net een ding oor om te se

my engel- nogsteeds ek en jy!

soen soen.

 

Ek is lief vir jou engel dankie vir ons eerste jaar saam

en ek kan nie wag vir on naweek in Dullstroom nie. net ek en jy.