Jy is lief vir my

As ek honger is en jou visvingers kom eet

en dan se jy niks want jy weet ek hou daarvan

dan wil jy vry en al wat ek wil doen is slaap

en dan klou jy my vas

en jy hou my stuif vas en ek voel veilig

en ek le op jou skouer

en somtyds huil ek want life is a bitch

en dan wag jy dat ek klaar maak en dan se jy als

gaan ok wees liefie en dan is dit want jy se so

en dan maak jy tee

en jy se jy is lief vir my.

As ek lelik is en jy se ek lyk mooi

as ek dik lyk en jy se ek is hot

as ek dronk is en jy dans met my

dis lekker.

Jy is lief vir my

jy ken my baie goed, die beste

en jy weet wanneer dit tyd is om visvingers te eet.

Jy is die my persoon die een wat ek sal hou

vir altyd

die een wat ek gaan hou

Jy is lief vir my engel

en ek is baie lief vir jou.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: