Mr Dan H

I love you babe

Met als wat ek het, jy moet dit weet

jy moet dit weet

want dit maak my naar

die gedagte dat ek jou op ‘n keer

so amper verloor het

Ek was simpel en klein

en dom en blind

want by jou het ek vrede gevind

My hart klop klop naby jou

my hart klop klop want ek is mal oor jou!

Ek mis jou as jy weg kyk

so bang ek mis ‘n oomblik, ‘n oomblik, ‘n leeftyd

Jy is in elke glimlag en elke dag

in elke dagdroom is jy my held

jy is die my skouer-le-rusplek, my soene en meer

engel ek is korny maar dis moeilik om te keer

ek love dit as jy ‘n song begin sing

as jy vir my kyk en ek weet nie wat jy dink nie

of as jy my roep, poepies

ek het jou lief en ek weet jy verjaar vrydag

ek wens ek kon die wereld vir jou gee

en meer, en als

Ek glimlag en huil as ek aan jou dink my engel

want more is ver

en jy is eers weer dan.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: