JJ, jy is ‘n reus

Ek vou sy lewe soos ‘n storie boek oop

Sy dokterslêer  lees swaar.

Jerimia J, vier jaar oud.

Gif gespuit en opgesnipper

om die monster in hom te verwyder.

Hy vertel vir my van Bennie Boekwurm

en sy gusteling ou Sarel

“tannie” se hy

“jy mag nie chippies eet nie dis sleg vir jou”

Ek se dankie J ek weet en ek is nie ‘n tannie nie.

Sy glimlag lag die kamer vol

sy woorde maak jou groot

hy kyk sy kyk en besluit

hy soek nou my potlood .

Jerimia J teken ‘n prentjie vir my

mooier sal jy nerens kan kry nie

hy raak sy raak

hy vat sy vat

en hy is ‘n reus vir my.

One Response to “JJ, jy is ‘n reus”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: