vergeet

Vergeet van onreg en die woede

vergeet die grudges

vergeet dit. Jou lys is te lank.

Die lewe is te kort.

Vergeet van al die amper goed

en al die amper sleg.

Vergeet van oor begin

en dan in  dieselfde seat te gaan sit.

Vergeet die gebed wat jy elke keer weer oor bid.

Vergeet van die trane

die vele trane reeds gestort.

Die woorde so kras op jou tong

vergeet van jammer se en los jou stront.

Vergeet van jou shallow begeertes

vergeet van haar perfekteid

en vervolmaak jou eie self.

Vergeet jouself

en vergeet van hom.

Vergeet om more te onthou

dat jy vir altyd net ‘n klein bietjie van hom sal hou.

2 Responses to “vergeet”

  1. xxbloodbunnyxx Says:

    dit is party keer jammer. ek wens dit wil weer reen. en dat alles net okay is. maar dis seker laat. en ek raak moeg. dalk is dit tyd om te gaan slaap.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: