obsessie

Ek het ‘n geheim of 2 of 3

nie dat hulle weet nie, tog fluister hul so onderlangs

hush hush sy is oppad

Raaisels is jou oe alweer

jou woorde net wat ek wil hoor

maar die oe kyk af en weg

na haar. En jou laaste sigaret.

Ek het ‘n obsessie of 2 of 3

nie vir alles nie, nie vir almal nie

net vir die goeters wat ek naby jou vind

goed soos donker sjokelade en yskoue wind

dinge soos dit. en jy.

vergeet?

vervang? dit werk nie want

die goeters soos die wind

bring jou altyd terug na my

en jy weet dit.

Jy is die raaisel in my oe

die fluister in my asem

die ding wat my terug hou

my obsessie en my ondergaan

my hart le daar by jou. 

en daarvoor verwyt ek jou.

 

One Response to “obsessie”

  1. As jy hier by ons in die lichen woestyn kom ry verdwyn daai spore nooit weer nie. Ek het spore van Model A Ford trokke gesien van die twede wereld oorlog. Dit lyk of die duitsers gister daardeur gery het. Tog. Hierdie spore vertel ‘n verhaal. Nie altyd met ‘n happy ending nie. Eendag sal hierdie spore net a vae herhinnering verteenswoordig…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: