illusie van geluk

Hou nou op

jy mors met my kop.

Ek het jou al lankal uit my hart uit geskop

en terug geklim in my “normale middelklas” dop.

Nou prik jy my

jy steek ‘n gaatjie

in die dop wat krummel

en skim en kraak van binne

Dis seer die pyn van jou woorde

en stilte

en memories van toe

Dis seer want die dop wat verdwyn

ontbloot die niks binne my

waar my hart was

en jy was.

Die illusie dat jy weg is

is net ‘n leuen

en nou prik jy my

en jy steek nog ‘n gat

in my hart.

en dis seer.

3 Responses to “illusie van geluk”

  1. silverpearls Says:

    Tannie skryf goed. Ek verstaan wat tannie bedoel miskien.

  2. Dankie silver pearls….jinne moet my ASB nie ‘n tannie noem nie!!!!
    Dis ‘n student se grootste nagmerrie!

  3. J msg hs tannie noem. Sy kan met my raas da oor.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: