kannie-langer-keer-nie

Ek kan nie langer keer nie

ek kan nie langer wag

ek kan nie sit en wonder of is dit dalk vandag?

 

Jy’s om die draai van my ek weet

en nader aan my hart

maar jou lippe sag en soet

is net te ver.

 

Ek kannie langer keer nie

dis moeilik om te beheer

dis moeilik om elke dag my drange te beheer.

 

Waar is jy vannannd?

warr was jy gisteraand

ek het jou gebel

maar tog….was dit beset-

en ek reeds veilig in sy bed.

4 Responses to “kannie-langer-keer-nie”

  1. Briljant – soos altyd. Netjies. Netjies. Skitterend. Ding geniet hierdie blog soos Ding sy kos geniet.

  2. Jy’s jonk en ongeduldig, jong!

  3. Ouderdom keer nie die gewag op die heuningsoet lippe nie glo my.Ons almal wag , hou die foon dop , wonder of jy weer in sy arms gaan beland.
    Dis die dinge wat ons warm maak enmens maak, dis die drange wat ons aan die gang hou, imagine dit was nie daar nie………..
    Dis baie mooi en glo my ons almal ly daaraan..

  4. […] Semisoet skryf bittersoet woorde en die mooiste goed kan jy by Mooi goed raakloop. […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: