en die groen gras groei daar om…

Die gras sal altyd groei

stofpad, langpad, grondpad.

Ons pad.

Die gras sal weer groei oor die kolle dowwe pad

die paaie van my en van jou

die memories

my hart s epad na jou

harde pad, lekker pad

en toe die kruispad.

 

Twee paaie ,twee mense

geen ander manier.

Jy die kortpad,

ekke die verdwaal pad

maar die gras groei ook daar

en jy

jou paadjie sal jou eendag weer bring

tot hier by my.

 

 

die

One Response to “en die groen gras groei daar om…”

  1. Lekker om weer hier te lees. Jy bly maar ‘n romantiese digter van formaat.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: