net jy

Dis net jy wat my sien huil dis net jy wat my laat lag dis jy wat my laat worry elke fokken dag .Jy maak my seer as jy so stil is en ek wag vir ‘n antwoord ,vir ‘n rede .Vir ‘n rede om te wag. Ek is moeg om te raai want ek raai verkeerd en jy verstaan nie, dat die duister die ding is wat my opvreet een dag op ‘n slag. Die duister, donker, alleen maak my bang en jy kruip weg iewers daar binne en eks bang ,want ek soek jou en ek roep ,maar jy en die lig is ver te ver en ek bly bang.

3 Responses to “net jy”

  1. Hou vas aan jou pen .. dis n pleister vir ander.

  2. semisoet Says:

    dankie. Ek klou.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: