vlieg weg met my hart

My hart behoort aan jou my lief

my hart is nou te ver

 jy beter gou-gou terug kom

want ek mis jou nou teveel.

 

My hart behoort aan jou my lief

en joune hier by my.

Ek pas hom mooi op belowe

jy sal hom heel terug kry.

 

My hart behoort aan jou my lief

moet tog nie laat iemand hom steel nie

joune sluit ek elke aand toe

want ek wil hom met niemand deel nie!!!

 

engel, mis jou vrek baie. Gaan nou koffie drink in jou beker. ( ek het hom toe gered uit die asblik, hehe)  Lief vir jou! es

One Response to “vlieg weg met my hart”

  1. Weereens, asof dit net vir my geskryf is! My lief het regtig nou-nou weggevlieg… 😦

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: