ai ja

hello jy

jy moet lekker verjaar

nog ‘n jaar is verby

nog ‘n vriend is vermy

nog ‘n drankie om te skink

nog ‘n glasie om te drink

nog ‘n girlkie aan jou sy

nog ‘n versoeking wat jy nie kan vermy

nog ‘n hart om te breek

nog ‘n preek verniet gepreek

nog mense

nog dinge

en nou wil ek net se my vriend

geluk.

3 Responses to “ai ja”

  1. Oi, as die datum nie so helemal anders was nie, sou Ding kon identifiseer met hierdie – gits, sou dit my spieëlbeeld wees, sou hierdie rou eerlik uit die spieël na my terugkyk.

  2. annderster Says:

    het jou pas ontdek. ek sit in die kaap en soveel van die goed wat jy verwoord, is in my hart ook.

    wat ‘n goed geskrewe, ironiese gediggie. eenvoudig en so potent.

    • semisoet Says:

      dankie annerster.Dis lekker om te weet daar is iemand doer ver wat bly kan word oor my dinge. Dis cool as dit met jou praat.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: