wanneer lekker nie meer tel nie.

my kop is vol my kop is leeg

my hart is leeg. vrek.

my glasie is ook leeg

my voete is vol van die verkeerde paaie

hulle jeuk. en val. en kielie as hul so op die glas stukke dans.

my lewe ‘n glas skerf.

krom.skeef.verward.

soos my kop.

soos my lee koppie hart.

die koffie is klaar..

en jy is nou weg.

3 Responses to “wanneer lekker nie meer tel nie.”

  1. Erger?
    Wanneer jy eendag besef jou gevoel is wat uiteindelik weg is.
    Juis die grense definieer vryheid. Wat is vryheid se waarde sonder grense?

  2. Hi Semisoet

    Voete is vol van die verkeerde paaie ….. ek kan daarmee identifiseer, my voete neuk altyd in die verkeerde rigting, en stap myle om weer die regte pad te kry… vol blase!

    Sterkte

  3. semisoet Says:

    soms kry mens tog so lekker seer en eers wanneer jy stilword sien jy al die kneusplekke…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: