babes

weet jy dan nie dat ek enige iets vir jou sal doen nie?

Ek bly nog altyd joune.

en jy

jy wens jy kon myne wees…

3 Responses to “babes”

  1. 26 woorde waarmee ‘n bestaan opgesom word.

    26 woorde waarmee elke toekomsdeur toegespyker word voordat dit moontlik kan oopgaan.

  2. semisoet Says:

    woorde wat als se, maar tog niks.

  3. Nie die 26 woorde nie, nee.

    Hulle sĂȘ alles.

    Ek identifiseer met hulle.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: