droom verloor

Fok hou net op.

Die lug proe gif

jou oe gil op my

asb hou op

ek kan tog nie regkom

as jou woorde my buig en breek nie.

jou hulp is krummels in die stof

waarop ek gly

ek sal weer lewe

maar by jou drome vir my

hou ek verby.

2 Responses to “droom verloor”

  1. Incredible. Ek het baie bewondering vir jou talent. Stay true to yourself, always.

  2. Wow, ek voel wat jy se.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: