krismis onder die sterre

hierdie jaar is die persente min

maar dis krismis ook vir ons gesin

lekker kos

en kuier saam

dis prettigheid so sonder blaam

die jaar is verby

die goed en al die sleg

en op kersdag maak ons weer alles reg.

My Vader U is ook genooi

kom geniet die dag

more is eers more en dan sal die lewe weer begin.

 

ps: geseende kersfees almal! Mag God julle optel en dra deur die moeilike tye en ophelder na beter dae.

dis ‘n somer kerfsees hier in ons ou land Suid-Afrika!

droom in kleur!

2 Responses to “krismis onder die sterre”

  1. Hi Semisoet!

    Dankie vir al die lekker kuier op jou blog!!!
    Geseënde Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar vir jou en jou geliefdes!!

  2. Geseënde Kersfees Semisoet

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: