engel ek het jou lief

se my hoe jy voel?

eers is dit moeilik om te weet wat hy bedoel.

Hoe voel jy? Wat voel jy? Hoe voel jy oor my?

waar sal ek gevoelings se pas woorde kry?

Ek voel soos ‘n meisie, blosend, voor haar broer

omdat sy heeldag aldag op die foon met hom koer

Ek voel soos ‘n girlie wat giggel van plesier

en saggies praat oor stoutwees op ons twee se manier!

Ek voel so gerus

om te weet jy is daar

en ek my aleenwees stuk- stuk kan laat vaar.

Ek voel so onseker

skeep ek jou dan weer af?

weet jy dan nie wat ek vir jou voel  nie

dat ek alles bedoel nie?

Ek voel doodgelukkig

happy soos min

die beste tye gebeur saam met jou

Ek voel herhalend

as ek heeldag net dink aan jou

jou jou jou

aan my liefde vir jou!

Ek voel soos ‘n gedig

geskryf net vir jou

klou sal ek klou

ek sal vasklou aan jou.

 

PS: Ek is lief vir jou, baie jammer oor alles. Ek dink aan jou elke oomblik. soensoen

One Response to “engel ek het jou lief”

  1. Jy skryf regtig mooi. Het nou weer alles opgevang.

    Hierdie een is die een wat my tref.

    Moenie ophou nie, hoor. 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: