die wiel draai

die wiel draai

om en om

en almal moet tog eendag bo uitkom

jy het gewag

vaal en bleek

vir die kans om ook los te breek

vir die dag wat jy ook weer kan lag

vir die dag waar jou droom weer leef

en jou glimlag aan jou mond vas kleef

 

my vriend, die wiel het vir jou gedraai

jy is bo en ek?

wel iemand moet in die pad bly le…

One Response to “die wiel draai”

  1. Dis mooi en hartseer….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: