grondboontjie-botter-lekker…

Ek het so gesit en dink nou die dag en het besluit op 21 goeters wat die lewe die moeite werd maak, weet nie hoekom ek op 21 besluit het nie, 10 was te cliche en 17 was te min…anyway kyk of jy saam stem en wat jy wil bylas sal graag wil hoor…

 

1. verekussings

2. springkastele (en lugkastele)

3. grondboontjiebotter

4. swot vir chemie by kerslig want die krag het alweer getrip

5. ‘n warm bad laat die aand met kerslig

6. kerslig oor die algemeen!

7. Die gevoel na jou eerste 21km draffie

8. die gevoel na jou tweede 21km draffie.🙂

9. yskoue fliekcoke om die teveel-gesout-en-asynde-popcorn af te sluk

10. Shell ultra city se badkamers na 6ure op die pad. (veral die een by Harrysmith met die kaggel in!)

11. Die reuk van reen.

13. Cape town fish market se sushi!

14. Koshuis matrasse- verbasend gemaklik even as twee mense daarop slaap.

15. dans (Vasdans- nie die sletterige tipe wat jy in dropzone kry nie)

16. Kliphard sing in die stort

17. Jou eie laptop

18. Om nie te her nie (hou duimevas uitslae nog oppad!)

19. Die laaste Harry Potter boek in 3dae klaar lees…oja!

20. Jou ma se kos want SY mag maar!

21. ‘n Brief geadresseer vir jou in die pos, al is dit  net clicks punte en jy het net R5 cashback gekry.

6 Responses to “grondboontjie-botter-lekker…”

  1. 22 Iemand soos jy, want jy verfraai my lewe met jou gawes

  2. 23. ‘n nuwe comment op jou blog

  3. Het jy al die uitslae gekry?

    24 Speel in die reën
    25 Op jou rug lê en sterre kyk
    26 Lindt sjokelade
    27 Die “verlief” gevoel
    28 Die reuk van ‘n splinternuwe boek
    29 2 ply babasagte toiletpapier😆
    30 Mooi tuin en pragtige blomme

    Mmmm daar is so baie dinge wat die lewe die moeite werd maak. Dankie dat jy my onthou het!

  4. haai wipneus ekke het my uitslae gekry, moes chemie gaan her het vandag! oi, die herre tog! hou duimvas ek is nou klaar met die vak.

    ek hou van jou lysie ook, Lindt sjokelade is die beste!

  5. HI SS baie geluk met die vakke wat jy deur gekom het! Ek hou styf duim vas!

  6. dankie wipneus! Ek het die her toe nie gemaak nie maar ai ons hou mos van chemie sal dit maar nog ‘n semester aandurf! hehe so gaan die lewe maar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: