Alle drome lei na Rome.

Krraakvars

Fresh meat

ariving excited in Prospect Street

Good Prospects drome in plek

onbekende gesigte

jou lewensvriende saam geblik

in die koshuis van jou keuse

volg in die spore van verlede se reuse

jou drome vir die plek

Prospect street,

when will we meet?

Jy weet wat kom

jy voel klein naive en dom

almal het jou, ou spikkelkie, lankal opgesom

jou drome te groot

prospectstreet

for my big feet

Dan is die jaar verby

en jou drome?

what is the prospect for you

in prospectstreet?

Jy weet nie, sal maar sien

Alle drome lei mos na Rome..

dit is iewers in Prospekstraat het ek gehoor…

 

ns: Het my eerste jaar in die koshuis oorleef, kan nie wag om ‘n semi te wees nie! HUPPEL SPIKKEL!🙂

2 Responses to “Alle drome lei na Rome.”

  1. Jy het gesê ek mag vra – ek wonder wat herdie een beteken – hy smokkel met my brein.

  2. hello Mefri. Uhm ek het gesit en dink oor die jaar wat verby is. My eerste jaar op Universiteit. Vars uit matriek stap ek by ‘n koshuis in en in ‘n nuwe wereld is.

    Ek het soveel drome, ideale, mis-persepsies oor wat studentelewe is.

    My koshuis, in prospectstreet, sal hy deel vorm van my droom, sal hy vir my alles bied wat ek soek? sal ek dit maak?

    en toe is die jaar verby en ek wonder dit nogsteeds, want die koshuislewe, lekker soos dit is, kan net vir my gee wat ek daaruit vat en ek het nog nie my hande vol gestop nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: