long distance

jy is ver van my

daar ver, waar die son so lekker skyn

jy het sonder ‘n soen net sommer so verdwyn.

en nou staan ek alleen

en luister na die reen.

Waar is jy dan vandag

hoekom moet ek dan vir ewig wag

reply nou op die sms

dit is afterall al nommer ses!

Antwoord tog jou foon my lief

asseblief???

Die langpad na jou hart is hard

 en lonely sonder jou

so moenie te lank wag nie

hoop ek sien jou sommer gou…

2 Responses to “long distance”

  1. Mr. Humfrey Says:

    Don’t worry i’ll be with you in just a week, so be happy and smile while you think of me! XoXo

  2. see you soon….soensoen

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: