careoke aand vannaand

Haar ogies gluur my aan

soos sy reg maak om te gaan

vannaand is careoke aand tot laat

en sy gaan ons wys tot wat is sy instaat.

Haar rokkie so kort waai op

en haar g-string lag vir ons

sy lag saam en drink nog twee

en dan gaan sing sy maar weer.

Careoke aand vannaand

en sy is op haar stukke

haar stem weergalm in die bar

en almal loer verlee na haar

en lag dan lekker ondermekaar

vir haar.

Die bar is vol

die stage ontplof

die hande vat rof

sy is dronk

haar rooi rokkie is ‘n hit

onder die ouens by die bar

op careoke aand

vannaand.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: