Jy is sommer net my engel

wat rond vlieg in my hart

wat sweef in my gedagtes

oorkom al my verwagtings.

 

Jy is sommer net my peanut

wat my laat bloos

en hardop lag

en nooit weet watter random comment

ek volgende moet verwag.

 

Jy is sommer net my pel

my tjom wat altyd luister

en in wie se oor ek al my

diep donker geheime kan fluister.

 

Jy is sommer net my skat

my pienk marshmellow

jys myne

en ek is sommer maar net syne.

8 Responses to “”

  1. Mooi! baie mooi. Jy moet nie ophou skryf nie!

  2. Ag, dis mooi!

    Sal jy omgee as ek dit vir my man gee? 😉

  3. Dankie HarryL ek dink nie dit sal sommer gebeur nie!
    Boendoe jy is welkom…bly as iemand dit darm waardeer.

  4. Dit is pragtig semisoet, ek lees al jou gedigte al lewer ek nie altyd kommentaar nie.

  5. Jy skryf oor dinge wat ‘n buitestaander (ek) nie altyd begryp nie en daarom is dit soms moeilik om kommentaar te lewer op heilige grond.

  6. Het weer gedink. Sal jy omgee as ek dit opdra aan my man en post op my blog? Met alle erkenning aan jou, natuurlik! 😉

  7. Glad nie boendoe, sal n draai gaan maak en loer!

    Dankie mefri dit is nice om te hoor dat jy dit lees. Is altyd lekker om kommentaar te kry. Jy is welkom om te vra as jy iets nie verstaan.

  8. Thanks! Kom kyk Donderdag. Ek wou nie dit doen voor jy my die groen lig gee nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: