2min noodles en shampoo

dit is warm vandag

en dit is moelik om te lag

want die tyd staan nie meer stil

en ek weet nie wanneer jy my weer kan kom haal

want die lewe haal ons in

die swottings is mal

en die tyd moet ook gaan aan hulle

aan almal

ek mis jou tog

en ek dink so nou en dan

kry lus om net te loop

en vir my ‘n degree te koop

dan kan ek elke dag

net daar wees

jou irriteer

en soen

en ander dinge doen

soos muvies kyk

en stupid lyk

met ‘n grassie in my neus

haha

ek mis jou tog so bietjie

sien jou oor ‘n rukkie….

7 Responses to “2min noodles en shampoo”

  1. Ek hou van die vrolikheid en spelerigheid in hierdie gedig. ☺ ‘So bietjie mis’ met ‘n groot glimlag en ondeunde oë…..

  2. Ag dankie mefri! Jy is reg die bietjie mis is eintlik baie mis! Solank hy dit nie weet nie….😉.

  3. As hy lief is vir jou sal hy dit instinktief weet – mens se verlange roep na mekaar. (ongeag of jy horingsstamp of nie) LOL

  4. Mr. Humfrey Says:

    Thanx Mefri! And i do think of her, way to much actualy, but i think she knows that.

    P.S. Es……. Now i know and i wont forget promise!

  5. Semisoet, dit is nou regtig mooi hoor!

    Sjoe Mr Humfrey dis nou mooi om dit hier vir Semi te kom sê!😉

  6. :-):-*;-)

  7. Ek check jou Humphrey …😡

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: