Dis die woorde wat jy se

wat my so aan die dink sit

en lei tot al die anger , die seerkry die shit

As jy so na my kyk en

al die dinge moer toe stuur

en daarna met soveel haat na my kant toe gluur

Ek is empty hier op my spot

hier in jou  spotlight

se agterskadu’s

Ek is kwaad hier in my kop

ek is seer hier in my hart

ek is verlore verdwaal

paaie wat om en om die ding bly dwaal.

Dis die woorde wat jy se

wat my so aan die dink sit

en laat skryf oor al die shit.

2 Responses to “”

  1. ek is seer hier in my hart

    ek is verlore verdwaal

    Dis baie mooi geskryf – hierdie shit van jou – dis pragtig! (nie die seer nie, die gedig)

  2. hahahahaha ek laaik die nuwe benadering tot digkuns😉 Dis baie stout maar mooi Semisoet

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: