en toe val chuck norris oppiAarde..

ons was jonk gewees

ons was dronk gewees

ons was by aardklop gewees…

 

Dis was feeste soos ‘n fees ‘n fees moet wees

die mense, elke tweede ene bekend.

die chill die hitte die warm tente

impala se tou

amper so lank soos die atm s’n!

Die biertuin oorvol.. en vriende drink jy raak

so sluk sluk

Musiek en dans op tafels

hubbly voor ontbyt

en  ‘n handjie vol oggend mense se stemme

laat my ore tuit.

dis mal dis crazy dis potch eenkeer ‘n jaar

en as jy honger word

‘n chuck norris burger

huge happe soos jy stap

loop huistoe hand aan hand

en cuddle tot die son opkom

en dit is aardklop

in een hubbly teug opgesom;)

One Response to “en toe val chuck norris oppiAarde..”

  1. Ek sal beslis volgende jaar draai loop gooi. Jy laat klink dit interessant

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: