CRAZYMALVERLIEF

O nee nee nee

moet dit nie vir my se nie

want ons altwee weet dit is tog nie wat hul wil he nie

‘n Week is tog te kort

7 daggies saam jou, my lief

my engel, my skattebol

jy is ‘n hartedief!

maar nee nee nee

blystil en kyk gou weg

en wag

gee bietjie kans

die tyd is nog nie reg nie.

Kyk om jou rond

en vra hul af

of hulle dan nie weet nie

hul kyk so daar na ons

en verstaan nie.

So nee nee nee

ek het jou nog nie lief nie

my engel, my lief

gee net ‘n rukkie kans:)

8 Responses to “CRAZYMALVERLIEF”

  1. You don’t love me, but atleast your in love with me. Thanx for every minute Es.

  2. Mr DanH. You rock my world!

  3. Humphrey, you lucky bugger😉 Don’t mess it up, eh?

  4. Mr. Humfrey Says:

    Don’t worry Harry. I hope i stick around for a long time! Thanx for the message.

  5. HarryLouw his really something:)

  6. Lekker om verlief te wees geniet dit

  7. harrylouw Says:

    I will reluctantly accept your description of the guy, semisoet🙂

  8. 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: