tussen treine:)

Die tyd gaan soms so gou verby

ek wil nog net ‘n rukkie in jou arms bly

in jou oe kyk

blou en eerlik

en jou lippe sag op myne

maar as die tyd ons vang

dan moet ek maar weer huis toe gaan

die week word vaal soos stoom

en ek kan nie wag

tot die trein jou weer na my toe bring nie

en ons, ons liedjie so saam kan sing nie.:)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: