snooze and loose

My wekker snooze 9min

joune net vir 5.

Ons snooze, nog net ‘n rukkie

net 3keer joune, 2keer myne

As die tyd te groot word om te mis

en jou oe dit nie meer kan wegsteek nie

dan luister ons in spanning

ons klou aanmekaar vas

en wag

en wag

en snooze die wekker vir die laaste keer!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: