verlief?ek?wat?

Ja ek is malcrazyverlief.

Dit het sommer so gekom so sonder dat ek daarvoor gesoek het.:)

Ek het nie veel om te se nie net dat ek ongelooflik happy is op die oomblik!!!!!!!!!

Dit is somer, dit is (amper) vakansie en ek gaan aardklop toe!!

o en het ek al genoem dat ek soooo verlief is.

Hoop almal het ‘n heerlike dag saam vriende en gooi nou ‘n lekker vleisie op die vuur!

cheers!

4 Responses to “verlief?ek?wat?”

  1. Tog snaaks hoe verliefwees ‘n mens se sintuie kan verskerp, die wêreld lyk sommer anderster.

  2. Well what can I say: “I told you so!”🙂

  3. Liefde is baie mooi.

  4. harryLouw ek is so jammer dinge het nie gewerk nie. Vandag is dit ‘n week!”)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: