spyt kom altyd te laat

Ek is spyt. Dit maak my kwaad. Vir die eerste keer in my lewe is ek spyt oor iets. Oor baie. Hulle se jy moet foute maak want dit is hoe jy leer, maar ek is nou moeg vir foute maak. Ek haat myself vir dit wat ek gedoen het. Ek haat dit om iets te berou.

So, toe het ek maar besluit vandag slaan ek ‘n nuwe blaadjie om. Vandag begin ek oor en ek gaan so lewe sodat ek nooit weer spyt hoef te wees nie. Foute, dit gaan ek maak. Maar mag ek die fout net eenkeer maak en my lesse leer.

Ek het myself te lief om in die verlede se spyte te leef. Vandag is ‘n nuwe dag. amen(Here mag dit so wees)

4 Responses to “spyt kom altyd te laat”

  1. Hallo! Oulike blog die! En jy MAG maar skryf, hoor… 😉

  2. Dankie boendoe. Dis n groot kompliment.

  3. Ek is baie keer ook spyt. Spyt dat ek nie gedink het voor ek praat nie. Spyt dat ek gedoen het voor ek gedink het. Jy laat my nou bietjie dink….

    Ja, vandag is ‘n nuwe dag!

  4. Jou gedig inspireer my net weer, Semisoet!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: