kloofpad.

Ek is tog nie verlore nie

my vingers kloof ‘n pad

deur die donker hier om my

ek sal grawe ek sal klim

ek weet ek  sal hier uit

want verlore is ek nie

my vingers kloof ‘n pad hier uit.

One Response to “kloofpad.”

  1. Jy is ‘n klein vegter Semisoet. Dit kom na vore in jou digkuns.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: