twee : stukke

Daar is ‘n fyn lyn tussen gister en vandag

reg en verkeerd

ek en jy

liefde en haat

dit alles is so naby

dit is wat ek voel

die lyn is getrek en hy ruk my in twee

ek wil jou he

ek haat jou

ek mis jou.

Die lyn is getrek en het

my hart gebreek     in twee.

One Response to “twee : stukke”

  1. Treffend!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: