HYSBAK

 

 

“Watter vloer?” vra sy sonder om op te kyk en ek sien sy is oppad na elf. “Sewe asseblief. Uhm, hoe gaan dit?” vra ek maar so uit gewoonte, soos die deure toe klap en ek en sy in die ruimte opstyg. “Uhm, nie so goed nie, maar ja.” se sy uiteiendelik en verbreek die ongemaklike stilte wat fluit in ons ore. “O, ok” is al wat ek kan uitkry en moedig die lift aan om die laaste paar tree op te kruip. Op sewe spring ek uit en die lift gaan verder op BOontoe. Ek staar by my venster uit en toe ek die gille hoor toe weet ek. ‘n Miljoen gedagtes spring in my kop; Bly sy dan nie op vyf nie? Hoekom was haar oe so vaal? Wat is haar naam nou weer?                                                         
 

 

 

‘n Miljoen gedagtes spring in my kop, soos ek kyk hoe haar liggaam die blad tref…en toe is dit stil.
 
 

 

 

 

2 Responses to “HYSBAK”

  1. Uh, oh. By ons koshuis was die laundry kamer se balkon ook op die sewende vloer😦 Niemand kan so iets sien kom nie.

  2. Ja HarryLouw. Dit het darm nie regtig gebeur nie, wel die deel in die lift het. Ek het maar net besef dat ek bitterman werklik luister na mense. Jy vra hoe dit gaan, want dis die regte ding om te doen, maar luister jy werklik wat die antwoord is, of gee jy nie eintlik om nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: