lenteblom

Met die lente aan my sy

wie sal my onder kry?

Die lewe is ‘n lied en die blomme sing tog saam.

Ek is ‘n lente blom

opsoek na bietjie water.

En opsoek na die lig

van die Awesome God, my Hemelse Vader.

Dankie Here vir die lente en die liefde wat so blom

om elke hoek en draai

Dankie Here vir die lente

sowaar dit is ‘n fees

om elke somersdag ‘n kind van U te wees.

One Response to “lenteblom”

  1. Dis baie mooi Semisoet. Dis baie mooi.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: