droomverlore

Ek is ‘n student en my kop is in die wolke. My droom die een wat my stadigopvreet is om te skryf. ek wil skryf. disdit. Dit vreet my want ek weet dit is net ‘n droom, ek weet ek moet swot eerder as nog ‘n shitpoem uitdink. Ek weet ek moet Zulu swot vannaand eerder as om nog ‘n Koos Kombuis boek te begin lees. Ek weet dit en ek wil nie. Ek wil net skryf, maar ek weet dit is net ‘n droom.

Uhm wat het hulle dit genoem, ‘n fase, dit sal oorwaai. Soos puisies en pienkhare….whatever. Dis my droom daai wat nou wegwaai en een van die dae is hy te ver. En my siel is saam hom weg. Te ver.

Dis die mense wat hom crush. Ek is net ‘n average poet wanna bee. ouch.

Ek is ‘n student met my kop in die wolke…opsoek na ‘n nuwe droom.

2 Responses to “droomverlore”

  1. Geniet jou vonkelwyn fase, Semisoet. Terwyl jy kan! Eendag gaan jy met nostalgie terugdink.

  2. ah..ek ken daai gevoel! Ek ontduik ook die groot leer😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: