Ek vra net 2 goed; ‘n brood en ‘n melk

Ek vra nie veel nie

ek vra eintlik min

maar sien ek is honger

en my kinders is dors

en ons is tevrede met jou bruinbrood se kors.

ek vra nie veel nie

ek vra eintlik min

ek vra net ‘n klein bietjie

en ek weet jy kan sien

dat almal van ons tog so

klein bietjie liefde verdien.

ek vra nie veel nie

ek vra tog net dit..

net twee goed meneer

‘n melk en ‘n brood.

One Response to “Ek vra net 2 goed; ‘n brood en ‘n melk”

  1. Mag hy more beter vaar.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: