Hoekom?

As ek geweet hoekom, babes

dan het ek jou gese.

Die vraag verdien ‘n antwoord

en ek weet wat dit is wat jy wil he

wat dit is wat jy wil hoor

maar die antwoord is nie hier by my nie

en ek weet nie waar ons dit gaan kry nie.

Vergeet nou maar van die 2maande

dit was fun maar dis verby.

Vergeet nou maar van my…

en kyk of jy iewers daar by jou ‘n antwoord kan kry.

One Response to “Hoekom?”

  1. Daar s ‘n baie ou Chinese gesegde, Semisoet. As iemand you a vraag kom vra, luiter mooi wat hy of sy wil he jy moet antwoord. En antwoord dan… Maar dan; 2 maande kan ook soms ‘n leeftyd wees. Jy skryf baie mooi Semisoet en jou woorde raak ‘n mens diep.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: