7times7

Lord last night I knocked on your door

did you hear me?

I called out to You

it was so cold outside 

in the shadows where I tried to hide

My Lord I asked You for a sign

and the angel stood there

in my room and the wind just stopped

and I asked you if You were listening

and my hands slowly rose

up to the heavens and i sang out loud

a song for You.

I asked you where to go

and you showed me from my window

your angels everywhere the flickering

of lights.

Lord, O Lord

I asked you for forgiveness

and then You opened the door.

4 Responses to “7times7”

  1. Het my laat dink aan die volgende gedeelte..

    (Mat 18:21) Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe?

    (Mat 18:22) Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe.

    Ek dink Hy het vir sommige van ons al 70times7 die deur geopen, sonder dat ons daarna gevra het… Hoe dan nou anders, Hy moet my eers Sy hart gee voordat ek kan antwoord.

  2. Jahannes ek het juis daardie gedeelte in my kop gehad toe ek dit skryf. Ek kan net dankie se dat God altyd bereid is om te vergewe.

  3. As die mensdom so maklik kon vergewe. God het jou met ‘n wonderlike talent geseen Semisoet!

  4. He he he Jy bly aandring daarop dat jy in denial is Sem, hehehehee. Toemaar. As Mr. Right eers jou voete onder jou uitskop sing jy vinnig ‘n ander deuntjie😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: