net jou oe…

kom nou jy weet hoe ek voel

jy ken my taal

jy weet wat ek se as ek stil vir jou kyk.

jy kan deur die mure kyk

en jy weet wat jy sien is ekke

kom nou jy vestaan die geheim

jy weet van die pyn

jy weet alles onthou

ons is immers saam deur die ding.

kom nou hier

kom nader en sien my tog raak

kom kyk self

en besluit dan of ek ok is.

4 Responses to “net jou oe…”

  1. Semisoet. Jy is jonk. Jou beurt sal kom om net gedigte te lees wat aan jou opgedra is. Al is dit net liefde in sy oe as hy na jou kyk. Alles gebeur met ‘n doel. Vasbyt!

  2. dankie haary louw! Ek weet…mama said i just have to wait….you can’t hurry love….ek glo nie in liefde nie onthou. Im still in denial.

  3. Nou kan ek verstaan waarom jy so meegevoer word, deur Harry se gedigte!

    Om gedagtes so in woorde om te sit, is een groot gawe!
    Cool blog — You go girl!!

  4. baie dankie Me.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: