nou dat ek besef hoe anders die lewe is. Hier op my plek, so ver weg van jou. Kan ek nie help om vir ‘n oomblik weer te onthou hoe baie ek jou mis nie. Hoe lief ek jou het,nogsteeds, en wie ek nou is nie.

Ten spyte van jou, is ek wie ek nou is. Ten spyte van jou het ek tog groot geword en mens geword. Jy het nie gebel om te hoor hoe dit gaan nie, jy het nie kom kuier nie. Jy het nie omgegee nie. En nou dat ek vir jou alles kan gee en meer, alles wat ek weet jy verdien, is jy te ver weg en ek nie meer joune nie.

nooit weer sal jy my vashou of my hare sien krul om jou vinger nie. Nooit sal jy my kan slegse en tot op die grond versuip nie. Nooit weer sal ek my geheime met jou deel nie. Jy het anyway nooit verstaan nie.

Jy is nou weg, en daarom kan ek nie help om te onthou van jou nie…net vir ‘n oomblik

voor ek vergeet.

One Response to “”

  1. baie mooi…
    snaaks genoeg, baie verstaanbaar, voel of jy van my hele lewe die kant praat. ai.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: