kom ons hou die leuen..

..want waarheid woorde

is  beloftes van seer

en as jy na my staar

le net die valse hoop en goeie tye daar

vergeet om te onthou om my te se

wat dit is wat jy eintlik van my wou he

die vrees van daardie woorde

hou my vas hier op een plek

ver genoeg van jou

te ver om daardie aande te onthou..

jou oe te sien kyk

en jou lippe se vat te voel

ek klou vas aan die leuen

ek hou vas aan die reen

en ek vrees die dag dat jy die waarheid van my liefde

vir jou onthou.

Advertisements

One Response to “kom ons hou die leuen..”

  1. DIS GOED VASGEVANG N DEEL IN DIE WARE LEWE IN DIE VERLEDE

    BAIE WAAR EN BAIE SEER OM LIEF TE RAAK VIR N LEUN. OM JOU ALLES VIR IEMAND TE GEE EN OP DIE EINDE HET JY NET HERINERINGE EN DIE SEER VAN DIE VERLEDE. JY KYK TERUG EN WONDER HOE KON EK OOIT MY LIEFDE SO MORS EN MY HART SO LAAT VERSKEUR. HOE BAIE MENSE IN VANDAG SE LEWE BELEEF NIE OOK DIESELFDE SEER VAN N LEUN SOOS DIE DIGTER HIER BO.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: