spot test spot spot

more is ‘n crazy dag…

Anatomie toets, dit is baie werk…en dan het ons nog ‘n spot toets ook.

Die kadawers beter mooi vir my wys wat hulle vir my wil wys….ek ken nie al die parte van die mens se lyf nie…dit raak nogal ingewikkeld so effens dieper as ‘skin deep’

 

en dit laat my nou wonder net soos die kadawers te talle senuwees en bloedvate en spiere en organe wat nie altyd so duidelik vertoon soos in die atlas prentjies nie…. so is die mens se kop ook maar damn ingewikkeld, emosies, moods, gedrag dit stem nie aldag ooreen met wat jou hart vir jou se nie….

ek spot elke dag verkeerd, die mense rondom my…ek wonder maar net hoe sal ek vaar in ‘n spot toets van emosies?? hoe sal jy vaar?

en nou moet ek gaan ana121 swot….mense die kadawers beter mooi vir my smile;)

cheers

4 Responses to “spot test spot spot”

  1. Uh, oh! ek gaan faint as ek moet bystaan! Ek het in die mediese tydskrif gesien dat mens nou a dummy kry wat jy kan leer opereer. Die organe en al die are ist anatomies korrek. Weet nie van emosies nie, hehehehehe,😉

  2. dit is nie so erg nie, as jy eers gewoond is aan die formalien reuk wat nog vir ‘n dag daarna op jou hande bly…die toets was nie te bad nie, sal nou maar sien of ek dit gemaak het.

    Ek het onlangs ook gehoor jy kan ‘n kadawer bestel..’n phisio wou een bestel om op haar anatomie op te skerp. Dis baie duur, blykbaar R12000! OUCH.

  3. Hel R12 000 klink ie te bad nie Semi!!! “n cheap gras snyer kos meer! Is jy seker dis nie USA$ 12 000 nie hehehehe.

  4. kans is groot…ek weet nie. R12OOO klink skielik min gaan nie vir my ‘n vinniger laptop gee nie…om te dink a human life is worth only R12000!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: