SUSHI

Ek het nou net saam my liefste vriendin gaan sushi eet. Ons het dit eintlik bedoel as ‘n studie breek maar ek moet bieg ek het nog niks geswot vandag nie…my bed was net te lekker vanoggend.
Sal nou maar ekstra moet insit…later ek blog eers bietjie..aiai

Het nou weer gewonder oor mense is my lewe. Sommiges wat nog altyd daar was en ander wat nuut is en dan die wat nie meer is nie…
en vandag mis ek hulle nogals die wat weg is
en ek dank die Here vir die wat nogsteeds daar en hier is
en ek lag heerlik saam vir die nuwes se gesig toe sy haar eerste happie sushi vat!

thanx my vriendin jy maak my dag.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: