op die 7de vloer

hy kom wanneer dit donker is,wanneer almal dink ek slaap.

As die squere se musiek al dowwer word en net die bitter troubled studente nog party.

Op die 7de vloer kom klop hy dan aan my deur, nie hard nie, eintlik ‘n fluister klop, maar ek weet om te luister. Ek ken al die klop. Ek nooi hom in,skuif op sodat hy plek het op die ent van my bed.

 

Ek wil hom nie altyd inlaat nie, maar dan weet ek dit is goed dat hy hier is. Ons gesels sommer oor alles, my dag, my probleme my worries…

 

Dan vertel hy my hoe lief hy my het, hy vertel die wonderlikste stories, hy soen my op my voorkop en ek kom tot rus.

 

Soms stry ek met hom. Soms raak ek kwaad. Soms maak ek nie eers die deur oop nie. Soms huil ek sonder ophou en dan troos hy my.

 

Dit is as Hy kom, in die nag wanneer almal dink ek slaap. Die fluister klop van die Here aan my deur.

 

Hy is altyd daar.

3 Responses to “op die 7de vloer”

  1. Hey! Dis lieflik Semisoet. Hy is baie lief vir jou. Sy liefde sal jou nooit seermaak nie!

  2. dis regtig iets waarmee ek kan relate! thanx!

  3. dit is ‘n groot plesier Heidi! Bly dit maak darm sin vir ander mense ook…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: