Guess what?

Guess what?

jou guess beursie is ‘n fake

en jou boobs val uit jou push-up bra uit

vee af die rooi-cherry-gloss-vanilla-and cinnamon-lip gloss

dit stink en dit weerkaats in my oe

hou op praat met daai engelse aksent

almal weet jy kom van orkney af

en jou pa is ‘n loodgieter

en jou ma rook menthol

Jy hoef nie jou naels aan te plak nie

dan sal jy nie nodig he om jou

rooibostee met ‘n pinkie in die lig te sluk nie

ag pop guess what?

jou guess beursie is ‘n fake

en daai oukie check jou ass uit

hy weet nie wats jou naam nie

wat is jou naam pop?

jou rokkie is te kort

dit steek nie jou skandes weg nie

daai maskara is te dik

en hou jou vel maar eerder wit

jy is geel bokkie die selftan is ‘n flop

jy is ‘n miserable prikkel;pop

en guess what?

 

dis ‘n fake ek se jou

‘n fake

3 Responses to “Guess what?”

  1. So tipies vrou! Mooi gedoen Semisoet!!!

  2. En Semi jy is altyd meer as welkom om op my bog te comment, hoor jy? Ek beskou dit as ‘n vooreg om jou digkuns te kan lees!

  3. Hierdie word vanaand vir dogter gelees🙂

    Ek hou van die gedigte op jou blog, baie mooi!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: