engel

engel, my engel

ek is ‘n engel

vlerke van stof reik uit na die hemele bo

reik uit na jou hemelblou oe.

 

vat my hand dan kom jy saam ek wys jou hoe ek wys jou waar

vlieg met my weg

na die buite daar ver

vlug saam met my na die toekoms sonder as.

 

engel, my engel

jy is ‘n engel

vlerke van stof reik uit na die hemele bo

reik uit na jou hemelblou oe

 

soekend na iets

soekend na alles

op die soeke na jou waar my siel ook gaan skuil het

by jou le dit

die verlange na geluk

 

engel, my engel

jy is my engel

neem my na die hemele wat ek sien

elke aand in jou blou oe.

2 Responses to “engel”

  1. hierdie is verruklik mooi. dis stunning ……
    ek hou van die gedig. ek wil ‘n painting maak hieroor……kan ek?

  2. stanley dit sal ‘n eer wees! Solank ek die eerste een is om dit te sien!
    dankie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: