Want jy soen my nie meer nie…

Nou die aand het ek skielik aan jou gedink

en toe ek my selfonn sien het my vingers sommer self die sms getik.

en jou woorde, jou reply,

my hart het geklop want dit was so lanklaas

dat ek van jou hoor

jou woorde, jou reply

ek fluister dit maar toe in my eie oor.

Dit maak my so seer om so ver weg te wees

en ek wonder oor jou

of jy ook jou foon styf vasklou

so naby aan jou hart en lees jy ook weer en weer

die woorde van my af

die laatnag woorde van my

toe ek skielik, onophoudelik aan jou begin dink.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: