toe @#41! dit alles op.

Jy’t gese ons liefde sal bestaan

en jy’t gese alles gaan gebeur soos dit moet.

Ek moes net wag en klou en hoop

en dit het ek gedoen maar nou is dit teveel vir my.

ek sit hier en ek wonder waar is jy?

by wie sit jy vandag en weet jy nog van my?

lees ooit my notes en wonder hoe,

hoe het dit gebeur dat ekke net mooi niks meer voel.

ek is kwaad

kwaad vir jou.

ek is seer en my oe se blou, is vaal en see-through

en die kommer word vol.

ek kommer my oor jou en my en oor die dood wat kom.

ek is dood ek is dood

ek is dood

sonder jou.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: